NOU OP RADIO/NOW ON THE RADIO
VIDEOS
No video added
STATISTICS
Visitors: 54,022
Online users: 1
GEBEDSVERSOEKE, GETUIENISSE & WONDERWERKE, MUSIEK VERSOEKE, BOODSKAPPE / PRAYER REQUESTS, TESTOMONY & MIRACLES, MUSIC REQUESTS, MESSAGES
Don
02/01/2022 20:44:06
Dankie dat julle die waarheid skaamtrloos verkondig. Shalom
Levenea
23/10/2021 07:33:07
Annatjie & Allen julle is sulke amazing kinders van die Here, dankie dat julle, julle self bruikbaar stel in hierdie stukkende wêreld, mag God julle p... (Read more)
Annemarie Todd
22/10/2021 22:05:58
Baie dankie Annatjie en Alan vir julle gebede en vir hierdie program. Mag ABBA julle en die program seën.
Susan Nagel
22/10/2021 18:54:20
Ek wil graag my moeder Elize opdra dat die operasie goed verloop het. So ook my skoon pa Mike vir sy oog behandeling teen trombose vir volle genesing.... (Read more)
Tilla Blignaut
22/10/2021 18:45:56
Ek wil net getuig van Vader YHWH se goedheid. Suné my skoondogter was by dokter. Daar is nog n babatjie veilig in die baarmoeder. Dankie Elshadai dat... (Read more)